Sowat 1 200 pretsoekers het Saterdag op die Faurestraat-stadion in die Paarl toegesak om op talle hindernisse te klouter, deur vrot tamaties te kruip, twee keer die ysige Bergrivier aan te durf asook in Die Paarl-swembad te gaan swem. Dit was alles in die gees van pret tydens vanjaar se weergawe van Legend Runner. Op die foto is twee deelnemers op die groot glybaan by die Paarl-rugbyklub op pad die rivier in. Foto: Legend Runner
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.