Interskole- en derbyseisoen is byna verby, en dié naweek is dit die beurt van die Hoër Landbouskool Boland en Hoër Landbouskool Oakdale om kragte op die rugbyveld te meet. Vanjaar is ’n tuiswedstryd vir Landbouskool Boland en wedstryde begin Saterdag reeds om 08:20 en die hoofwedstryd om 12:15. Regs is die dirigent Jan-Dirk Coetzee (agter), Jaccus Pretorius (eerstespankaptein) en die sjampanjenooi, Mej. Boland, Nadia Claassen. Foto: Liezl Davids


Hier kom ’n ding!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article