Jo Black tree Vrydag 26 Julie van 20:00 af by Bergkroon op. Die konsert is ten bate van die Laerskool Hugenote. Kaartjies kos R200 per persoon by www.quicket.co.za.