Die braaivure het verlede Vrydag en Saterdag behoorlik op die parkeerterrein by die Strooidakkerk se gewilde Strooidak-Williston-fees gebrand. Die braaiers kon omtrent nie voorbly om besoekers se lus vir Williston-lam te bevredig nie. Braaiers van Williston het ’n arsenaal van die dorp se baie gewilde sosaties gebraai. Foto’s: Lise Beyers


Heerlike Karoo-vleis by basaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article