Weens weersomstandighede is maar min klubrugby verlede naweek gespeel.

Vineyards het Langa 32-25 geklop, Albions was 9-6 baas teen Watsonia, en Young Peoples het 7-22 teen Goodwood vasgeval.

Hierdie naweek (Saterdag 3 Augustus) – indien die munisipaliteit klubs die groenlig gee om rugby te speel – is die wedstryde soos volg:. Young Peoples t. Rangers – weg;. Albions t. Klapmuts – weg. Young Standards t. Laer Paarl – Daljosafat E. Pêrel United t. Simondium – Daljosafat B. Paarl Rangers t. Allandale – Daljosafat D. Young Gardens t. Riverstones – Daljosafat C

You need to be Logged In to leave a comment.