Te midde van ’n bietjie hartseer op die laaste skooldag van die 162 matrikulante aan die Hugenote Hoërskool in Wellington was daar ook groot vreugde. Agter van links is Adriaan Lategan, Bruwer Brink, Hanno van Zyl, Frank van Zyl, Shaun Swanepoel, WP Steenkamp en MJ Steenberg. Voor sit Nathan Wilson, Pierre Terblanché en Joubert van Zyl.