Hanro Bester van die Hoërskool Gimnasium Paarl het onlangs die Suid-Afrikaanse varswateroewerhengelfederasie by die 2022- binnelandse junior toernooi verteenwoordig. Hanro was eerste in die o.19-afdeling, waar hy een van 48 hengelaars was wat deelgeneem het. Hiervoor het hy die victor ludorum- goue medalje ontvang. Hanro het nog drie goue medaljes uitgetrek, onderskeidelik vir die swaarste sak vis in die toernooi (70,88 kg)

Hanro trek die grotes uit

You need to be Logged In to leave a comment.