Hoërskool Gimnasium Paarl is baie trots op Hanro Bester, een van sy gr. 9-leerders, wat gekies is om lid van die Suid-Afrikaanse Varswater-oewerhengelfederasie (SAVOF) se o.19A-span vir 2021 te wees.
Hanro lid van span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.