Die matrikulante van Charleston Hill Sekondêr het mekaar Donderdag op hul uitstapdag voorspoed toegewens vir die eindeksamen wat voorlê. Bo lui Edward Claasen, skoolhoof, die handklok die laaste keer vir die matrieks terwyl hulle agter hom aanloop.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article