Haygen Opperman van Wellington Primêr is in die Boland- o.13-Cravenweekspan opgeneem en gaan in die vakansie in Mpumalanga meeding. Hy is ook ’n Boland-naelloopkampioen.