Atiya Small (o.9), ’n gr. 3-leerder aan die Al-Azhar Institute of Paarl, het by die onlangse Boland-atletiekkampioenskap in Daljosafat-stadion goud in die 80 m en ’n bronsmedalje in die 60 m gewen.