Gure weer in die Wynland saai verwoesting; talle paaie gesluit; maar Helshoogtepas weer oop

Hael het neergestort op talle Wynland se paaie.Foto: Verskaf


Die naweek se gure weer het sy tol geëis met verskeie paaie wat gesluit is.

Tans is die volgende roetes toe vir alle motoriste:

  • Hugenote-tonnel; en
  • Franschhoek-pas.

Die Helshoogte-pas het intussen oopgemaak vir verkeer.

Nie net het stormwinde en groot hoeveelhede reen neergestort nie, maar ook groot hoeveelhede hael, veral in Franschhoek en Stellenbosch wat reeds motorongelukke veroorsaak het en gelei het tot die sluiting van sekere paaie.

Franschhoek is bedek in wit kombers van hael.

Dít is hoe die Helshoogte-pas lyk.

You need to be Logged In to leave a comment.