Die gewilde musikant Mel Botes (middel) het Saterdag gaste vir meer as twee ure by ’n volgepakte Bôrdienghuis in Wellington met sy eie musiek asook gewilde treffers van Pink Floyd en Dire Straits vermaak. Op die foto is hy saam met die Bôrdienghuis-bestuurder Jeannine du Frene en Gerhard van Aardt. Die volgende vertoning by die Bôrdinghuis is môre (Vrydag 11 November) wanneer David Muller die rol van die geliefde Herman Charles Bosman se Oom Schalk Lourens in Oom Schalk, from the Heart vertolk. Saterdagaand kom A Frank Sinatra Tribute aan die beurt. Bel Jeannine by 061 156 5386 vir besprekings. Foto: Lise Beyers
Grotes op die planke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.