Groot opwinding het die afgelope naweek geheers toe die Paarl-streek se rugby-plaateindstryd by die Faurestraat-stadion beslis is. Perel United het 25-23 gewen. Links is Ashwin Abrahams van Perel in aksie. In die tweede span se plaat-eindronde het Riverstones 2 vir Perel United 2, 41-22 geklop. In die tweedespan-beker-eindronde het Young Standards 2 in ’n naelbytwedstryd Young Gardens 2, 24-17 geklop. Die beker-eindwedstryd tussen Laer Paarl en Paarl Rangers kon nie plaasvind weens beurtkrag nie en sal nou Saterdag 15 Oktober aan die beurt kom.Foto:
Groot opwinding
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.