Die groen-en-goud loop op die bekende olyfplaas in Agter-Paarl, Olyvenbosch, deur almal se are. Almal het die afgelope week saam Bok-Vrydag gevier, juis in hul groen en goud.Foto: