Groenberg Primêre Skool buite Wellington se gr.7-leerders het onlangs hul mini-matriek in PACRS se raadsaal gehou. Die skool bedank Luzelle Möller en Alan Carollissen vir al hul bydraes.Foto: