Die goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, het onlangs 601 ekonomieleerders van die Kaapse Wynland-onderwysdistrik in die Paarl-stadsaal toegespreek. Hierdie uitreikprogram is moontlik gemaak deur André Jonker, ekonomie-vakadviseur van die Kaapse Wynland-onderwysdistrik. Foto: Devidean Moses
Goewerneur besoek Paarl
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.