Anouk Cronje, ’n gr. 11-leerder aan die Hugenote Hoërskool, het aan die ATKV-huistaalolimpiade deelgeneem waar sy ’n eerste plek in die Wes-Kaap en ’n tweede plek landswyd behaal het.Foto: