Matrikulante van Hugenote Hoërskool het verlede Donderdagaand behoorlik by hul matriekafskeid gepronk. Dié glansgeleentheid is by Rusticana in Klapmuts gehou. Johan Burger en Jana de Ridder, Bartho Visser en Dané Muller, Charl Swanepoel en Monique Muller, Henrico Ackerman en Maryke Koen, Emile du Plessis en Megan de Waal het die aand baie geniet. Foto:


Glansgeleentheid vir matrieks gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article