Laerskool Paarl Gimnasium se interne redenaarskompetisie is Maandag 2 Maart aangebied. Die gr.6- en gr.7-leerders moes elkeen ’n onvoorbereide, sowel as ’n voorbereide, toespraak lewer. Die leerders het hulle uitstekend van hul taak gekwyt en die gehoor van hul standpunte en redenasies oortuig. Agter is die beoor­delaars Marelize Meintjies, Suzan Wust en Mia du Preez. Voor is Karli van Deventer (derde), Ellabelle Buys (eerste), Paul Loubser (tweede) en Kehara Human (vierde).


Gladdebekkies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article