Altesaam 22 atlete van die Hoër Meisieskool Paarl is in die Boland-atletiekspan opgeneem. Agter van links is Leah Swile, Lisa Heyns, Andrea Beyers, Anja Labuschagne, Kyla Dames, Hannah Botha, Zunika Vermeulen en Kristi Snyman. Middel: Cari Steenkamp, Isabella Retief, Zoë Tobias, Aninka Ferreira, Leah Winter, Rori Corneulis, Ané Boshoff en Anika Smit. Voor: Anais van Wyk, Alex Heerink van Breda, Rochelle Geusteyn, Shelomi Truter en Zynzhia Brown. Erica Moolman was afwesig.