Vier van Laerskool Hugenote het onlangs aan die distriksproewe vir trampolien in Durbanville deelgeneem. Hierdie leerders het in die Black Top-afdeling (groot trampolien), asook in die mini-trampolien vlak 1 tot 3 meegeding in hul verskillende ouderdomsgroepe. Agter is Lara de Waal (gr. 2) en Nadia de Waal (gr. 4) wat albei bronsmedaljes in mini-trampolien en groot trampolien ontvang het. Voor is Zach Ten Haaf (gr. 3