Interskole 2024 het reeds Saterdag by die Paarl-rolbalklub begin met die tradisionele vriendskaplike rolbal-interskole wat tussen oud-leerders en ondersteuners van beide die Hoër Jongenskool en Hoërskool Paarl Gimnasium gespeel is. Gimnasium is vanjaar se wenner van dié gewilde sportsoort.
Gim wen rolbal-interskole
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.