Die Paarl se laerskole-atletiek-toernooi is die afgelope naweek by die Dal Josafat-stadion beslis met die Laerskool Paarl Gimnasium wat as die seëvierende span geëindig het.Foto’s: Ernest Kilowan