Die Hoërskool Gimnasium Paarl se studenteraad vir 2023 is onlangs aangewys en die leerders is gereed vir hul pligte. Agter is Shann Sterley, Jacques van den Berg, Dirk Grobler, Tazreeq Moerat, Kyle Smith, Josua von Molendorff en Hugo Brurger. Tweede ry: Joubert du Toit, Jannie Grobbelaar, Roland Vivier, Andrikus Huisamen, Balthazar Kloppers, Louw du Toit en Adrúan Kotze. Derde ry: Wilmie Cronje, Mia Rossouw, Imke Koch, Alexa Steenkamp en Marné Abrahamse. Vierde ry: van agter: Lize Koch, Leoné Hugo, Jeanne van der Merwe, Julia Steenkamp en Hanna von Molendorff. Voor: Isa Schoombee, Anke Kriel, René Koch en Lara Hamman.Foto:
Gim kies leiers vir 2023
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.