Die jong sangers en akteurs van Hoërskool Paarl Gimnasium het onlangs behoorlik gewys hulle is nie net ’n skool wat bekend is vir sport en akademie nie, maar blink ook uit in die kunste.

Paarl Gim het onlangs sy skouspelagtige jaarlikse musiekproduksie, Fame The Musical, aangebied.

Dit was ’n suksesvolle produksie met kleurvolle danse, toneelspel en opwindende musiek.

Die Gimmies se talent is met groot waardering en trots deur die gehoor ontvang.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article