Wellington Primêr het onlangs ’n groot skenking van die voedingskema Gift of the Givers ontvang. Die skool het gemiddeld 500 leerders wat elke dag gevoed moet word. Neale Marthinus en Shan­non-lee Siebrits van Wellington Primêr het die skenking van Gift of the Givers-personeel ontvang.Foto:


Gift of the Givers skenk aan Wellington Primêr

You need to be Logged In to leave a comment.