Lede van die departement van gesondheid en Drakenstein-munisipaliteit het op 15 Desember by Huis Andrew Murray besoek afgelê om ’n finansiële skenking aan die kinderhuis te oorhandig. Karen Petersen van HAM ontvang die skenking van Joey Roman.Foto: Heleen Rossouw


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article