Sowat 80 gaste het by die L’acte-kunsuitstalling, wat verlede Sondag by die Breytenbach-sentrum geopen is, opgedaag om die geselligheid by te woon. Van links is Hunti Badenhorst, Johan Conradie, Petro Fourie en Chris Botha. Die uitstalling met die werke van Louis Jansen van Vuuren, Linda Weaver, Ruan Huisamen, Marlene Steyn, Leonie Scholtz, Nhlanhla Nhlapo, Marie Stander, Adriaan Diedericks, Klara-Marie den Heijer, Andile Dyalanvane, Elizabeth Gunter, Hermeine Ferreira, Hestemari Ferreira en Robyn Pretorius is tot Donderdag 11 April te sien. Foto: Devidean Moses
Gesellig by kunsuitstalling
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.