Mischa Batt, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisie­skool La Rochelle, is vir die provinsiale Western Cape Coastal-aksienetbalspan (o.15) gekies. Die aksienetbaltoernooi vind van 1 tot 6 April 2021 in Roodepoort plaas.