Paarl se Gardens-rugbyklub het sy jaar verlede week met die klub se bekeruitdeling afgesluit. Die rugbyjaar is in styl gevier en belowende jong spelers is vir hul harde werk deur die jaar beloon. Die bestuurslede het die bekerwenners gelukgewens: Samuel Pietersen (tweede van links), het die beker ontvang vir die mees verbeterde speler vir 2022.Foto:


Gardens vier sy sportsterre by bekeruitdeling

You need to be Logged In to leave a comment.