Gerigte dat die groothandelaar Game die deure van sy tak in die Paarl in Februarie gaan sluit, is onwaar. Dit volg nadat plakkate in die middedorp opgesit is dat ’n veiling van die gebou op 15 Februarie gaan plaasvind. Michelle Kemp, ’n woordvoerder vir Game SA, het aan Paarl Post bevestig dat Game geen planne het om die winkel te sluit nie en sal soos gewoonlik voortgaan om handel te dryf. Foto: Chantélle Hartebeest
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.