Drie leerders van Laerskool Courtrai is in die Wes-Kaap-atletiekspan opgeneem om aan die SA kampioenskap in die skoolvakansie deel te neem. Agter is Amelie Kroukamp (silwermedalje vir 75 m-hekkies o.13) en Sydney Rothman (bronsmedalje vir verspring o.12). Voor is Kylie Basson (70 m-hekkies o.11) met hul medaljes wat hulle by die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms ontvang het.
Gaan provinsie nou verteenwoordig
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.