Die Hoër Jongenskool Paarl het onlangs sy jaarlikse o.14-hokkiefees aangebied. Bo staan die o.14- span met trots nadat hulle drie van hul vier wedstryde gewen het.