Die Hoër Meisieskool Paarl hou op Woensdag 7 April sy jaarlikse kroning in die Paarl-stadsaal om 19:00 met die tema All eyes on me. Van links is die 12 finaliste: Nicole du Toit, Adèle Mouton, Aníke Kemp, Shelomi Truter, Tara Watts, Erica Moolman, Kayla Berry, Lizé-Mari Hamman, Margot Vlok, Nadine Hardisty, Angelique van Niekerk en Ami Stofberg. Kaartjies se pryse te sien op Quicket. Vir navrae skakel 021 872 1730. Foto: Danelle Stofberg