Laerskool Paarl Gimnasium se leerders neem ook aan die Parkrun deel wat elke Saterdag 08:00 in die Paarl Arboretum plaasvind. Die fikse leerders wys ook dat hulle vir die omgewing omgee en het gedurende die wedloop vullis opgetel wat in die Arboretum gestort is.


Fikse leerders tel vullis op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article