Feesgangers het hul litte losgedans by die Oesfees, wat Saterdag (6 April) op die Solms-Delta-landgoed buite Franschhoek gehou is. Kunstenaars soos Loukmaan Adams, Nur Abrahams en Spoegwolf het die feesgangers vermaak.Foto’s: Chantélle Hartebeest