Elke van der Westhuizen (o.17) van die Hoër Meisieskool La Rochelle het drie eerste plekke in die onlangse 4M-atletiekbyeenkoms behaal. Sy is ook as die beste o.17-baanatleet by die byeenkoms vir die 200 m aangewys en het die rekord in hierdie item verbeter. Elke het aan die Boland-atletiekkampioenskap op Dal Josafat deelgeneem en weer ’n driekuns in die 100 m, 200 m en 400 m losgehardloop.
Elke keer betyds
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.