Eliza van Rooyen, ’n graad R-leerder by Simond Privaatskool, is by die Paarl Vallei-eisteddfod as die beste gr. R-deelnemer in die Engelse gedig-afdeling aangewys.