Elena Duvenage, ’n gr.7-leerder aan Laerskool Hugenote, het aan die Oppie tong af-redenaarskompetisie by Brackenfell Laerskool in die afdeling vir voorbereide toesprake deelgeneem en sertifikate ontvang vir haar A-gemiddelde-prestasies.
Elana nie op haar bek geval
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.