EJ Stafford-Northcote, ’n leerder van Laerskool Courtrai, is in die o.13 Boland- junior gholfspan opgeneem, wat aan die Nomad- interprovinsiale toernooi gaan deelneem.