Die Paarl-rugbystreek het verlede week sy bekeruitdeling by die Hoërskool New Orleans gehou. Links is die bekerwenners en ander wat deel was van die uitdeling. Agter van links is Charlton Marthyse (Radio KC), Lee Scholktz, Marelize Timmie, Kevin Benjamin, Johan Kok, Stephan Jafhta, Vida Claasen, Eugene Andries, Ronald Bantam (WPRFU), Mario Williams (WPRFU) en dr. Harlan Cloete (Radion KC). Voor is die bekerwenners Hurnwill Geldenhuys, Peter-Juan Adams, Wilbur Raman, Jeremy Klaasen, Bradley Dirkse, Conwill Cleophas en Shaun Gorden.Foto: Ernest Kilowan