’n Nuwe verskynsel wat my dwars in die krop steek, is die advertensieborde van eiendomsagente wat oral op sypaadjies verskyn om hul name/agentskappe te adverteer sonder dat dit na spesifieke eiendomme te koop verwys.

Vier sulke agente se borde clutter my woonbuurt, Courtrai, insluitend een wat Paarl kwansuis bedank vir 15 jaar se besigheid.

Vat dit weg! Ek glo dis onwettig.


Courtrai Cas,

Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.