Die dromkrapper-probleem in die vallei het handuit geruk. Dit is duidelik op die dae wat vullis verwyder word met talle dromkrappers wat op die strate toesak vir buit in vullisdromme. Nie net word strate in woonbuurte gereeld hierdeur bemors nie, maar die metode wat nou gebruik word om rommel deur die strate te vervoer, is ook teen die wet met allerlei tuisgemaakte vervoermiddels, wat ’n verkeersgevaar op plaaslike paaie inhou. Hierdie twee “sleepwaens” is Woensdag in die strate van Paarl-sentraal gesien.Foto:
Dromkrappers bly ’n probleem
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.