Nog ’n suskesvolle Drakenstein-sakekamer-sakekoffie-geleentheid is verlede Vrydag by die Nederburg-wynlandgoed gehou. Hierdie byeenkomste is die perfekte plek vir sakelui uit alle oorde van die Drakenstein om met ander sakelui skouers te skuur en bied ook nuwe sakegeleenthede.Foto: Anida van Rhyn