Die jaarvergadering van die Drakenstein Coon Carnival-vereniging word vanaand 19:30 (Donderdag 26 Maart) by die Vanwyksvlei-stadion gehou.

Alle belanghebbendes word genooi om die vergadering by te woon.

Nuwe Klopse-groepe wat voorts deel daarvan wil wees, word gevra om die aand hul aansoeke hiervoor in te dien.

Vir verdere navrae bel Denver Engledoe by 060 314 1408 of Edward Langeveldt by 076 650 7340.

You need to be Logged In to leave a comment.