Divan Burger (gr. 12) van die Hoër Landbouskool Boland het aan die nasionale Bodemviskompetisie deelgeneem. Sy rooisteenbras van 38,5 kg. is moontlik ’n junior wêreld-, All Africa- en SA rekord. Hy is ook gekies vir die o.19- Suid-Afrikaanse diepseehengelspan wat hom in die topdrie in SA plaas. Verder is hy ook as die beste hengelaar algeheel in die SA Nasionale Kampioenskap gekroon. Baie geluk, Divan. Boland Landbou is trots op jou!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.