Die Drakenstein-vallei is weer trots op sy matrikulante, met Boishaai se Kenneth Janson wat vanjaar se topmatriekseun in die Wes-Kaap is. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar dat Boishaai die beste matriekseun in die land oplewer. Die Kaapse Wynland-matrieks geniet ’n algehele slaagsyfer van 77,7%. Lees bl. 3 en 20 tot 24 vir nog inligting en foto’s. Foto: EJ Langner


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article