Conrad Poole, die burgemeester van Drakenstein, troos Joswin Snyman (gr. 1) van Amstelhof Primêr op sy eerste skooldag. Koop hierdie week se Paarl Post vir meer foto’s. Foto: Ernest Kilowan