Selfs op ’n Sondagmiddag doen Dirk Viljoen sy deel om Wellington se strate skoon te hou. As inkomste versamel hy onder meer papier, glasbottels en koeldrankblikkies. Hy het self die trollie waarmee hy die artikels vervoer, die afgelope maande aangepas. Foto: Engela Duvenage


Dirk maak strate skoon

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article